fbpx

Monthly Market Update

30
Nov

Monthly Market Update – 10/2021

Monthly Market Update

October overview South Africa continued to experience a reduction of Covid-19 infections and deaths in October as the third wave came to an end. Eskom increased rolling blackouts at very short notice in the last week of the month. This, along with uncertainty ahead of the municipal elections on the 1st of November, weighed on […]

Read More
29
Nov

Markte op Maandeinde – 10/2021

Monthly Market Update

Oktober oorsig Suid-Afrika het in Oktober steeds ’n vermindering van Covid-19-infeksies en -sterftes ervaar namate die derde golf tot ’n einde gekom het. Eskom het in die laaste week van die maand op baie kort kennisgewing kragonderbrekings aangekondig. Dit, tesame met onsekerheid voor die munisipale verkiesing op 1 November, het op sake- en verbruikersvertroue geweeg. […]

Read More
25
Oct

Monthly Market Update – 09/2021

Monthly Market Update

September overview On the 30th of September, President Cyril Ramaphosa announced the move to Level 1 lockdown. Caution remains an ongoing theme, as talks continue of a potential fourth wave over the December period. The MPC met on the 23rd of September, where they unanimously decided to keep the repo-rate unchanged at 3.5%, with Prime […]

Read More
25
Oct

Markte op Maandeinde – 09/2021

Monthly Market Update

September oorsig Op 30 September kondig president Cyril Ramaphosa die skuif na vlak 1-inperkings aan. Dit bly belangrik om versigtig te wees aangesien die uitbreek van ’n vierde vlaag gedurende die Desember-tydperk ’n moontlikheid is. Die Monetêre beleidskomitee (MBK) vergader op 23 September, waar hulle eenparig besluit om die repokoers onveranderd op 3,5% te hou, […]

Read More
23
Sep

Monthly Market Update – 08/2021

Monthly Market Update

August overview South Africa spend August under adjusted alert Level 3 Covid lockdown and according to Department of Health data, 12.6m vaccines have been administered by the end of August. At the beginning of the month President Cyril Ramaphosa announced his long-awaited Cabinet reshuffle. The biggest surprise was Finance Minister Tito Mboweni’s replacement with ANC […]

Read More
23
Sep

Markte op Maandeinde – 08/2021

Monthly Market Update

Augustus oorsig Suid-Afrika spandeer Augustus onder aangepaste vlak 3 Covid-inperkings en volgens gegewens van die Departement van Gesondheid, is daar teen einde Augustus 12,6 miljoen entstowwe toegedien. Aan die begin van die maand kondig president Cyril Ramaphosa sy langverwagte kabinetskommeling aan. Die grootste verrassing was Tito Mboweni, minister van finansies, se vervanging met die ANC […]

Read More
27
Aug

Monthly Market Update – 07/2021

Monthly Market Update

July overview July 2021 was a though month for South Africans, a month that will certainly be marked in history by the social unrest that ravaged the country. What started as protests in response to the incarceration of former president, Jacob Zuma, quickly escalated into wide-scale looting and vandalism. The unrest resulted in over 300 […]

Read More
27
Aug

Markte op Maandeinde – 07/2021

Monthly Market Update

Julie oorsig Julie 2021 was ’n moeilike maand vir Suid-Afrikaners, ’n maand wat beslis in die geskiedenis onthou sal word vir die sosiale onrus wat die land geteister het. Wat as protesoptredes begin het in reaksie op die gevangenisstraf van oud-president Jacob Zuma, het vinnig oorgegaan tot groot-skaalse plundering en vandalisme. Die onrus het meer […]

Read More
27
Jul

Monthly Market Update – 06/2021

Monthly Market Update

June overview June saw the onset of the anticipated third wave of COVID-19 infections in South Africa. Due to the much more contagious Delta variant, daily new cases increased at a significantly faster pace. Towards month end, government moved the country to adjusted Level 4 lockdown. The vaccine rollout in SA has been disappointingly slow. […]

Read More
27
Jul

Markte op Maandeinde – 06/2021

Monthly Market Update

Junie oorsig In Junie het die verwagte derde golf COVID-19-infeksies Suid-Afrika getref. As gevolg van die baie meer aansteeklike Delta-variant, het daaglikse nuwe gevalle teen ’n aansienlik vinniger tempo toegeneem. Teen die einde van die maand het die regering die land op aangepaste vlak 4-inperkings geplaas. Die toediening van entstowwe in SA bly teleurstellend stadig. […]

Read More