fbpx

Monthly Market Update

13
Jul

Monthly Market Update – 05/2021

Monthly Market Update

May overview An influx of reported COVID-19 cases hit South Africa in May, leading to a steep increase in COVID-19 related hospitalisations and mortalities, as new cases started rising closer to the official threshold of a third wave. Phase two of SA’s vaccination programme was launched around mid-month, starting with those aged 60 and older. […]

Read More
13
Jul

Markte op Maandeinde – 05/2021

Monthly Market Update

Mei oorsig ’n Styging van aangemelde COVID-19-gevalle het Suid-Afrika in Mei getref, wat gelei het tot ’n sterk toename in COVID-19-verwante hospitalisasie en sterftes. Namate nuwe gevalle aangemeld is, het vrese toenemend ontstaan dat die land nader aan die drempel van ’n derde golf van infeksies begin kom het. Fase twee van die land se […]

Read More
09
Jun

Markte op Maandeinde – 04/2021

Monthly Market Update

April oorsig Suid-Afrika het in April voortgegaan met die eerste fase van die COVID-19-inentingsprogram, met byna 330 000 gesondheidswerkers, uit ’n totaal van 1,2 miljoen, wat teen die einde van die maand ingeënt is. Aangesien ‘COVID-moegheid’ en die moontlikheid van ’n nuwe variant die risiko van die tempo van infeksies verhoog, bly daar kommer oor […]

Read More
09
Jun

Monthly Market Update – 04/2021

Monthly Market Update

April overview South Africa continued with phase one of the COVID-19 vaccination program in April, with nearly 330 000 health workers vaccinated by month end, out of a total of 1.2 million targeted.  With ‘COVID fatigue’ and the potential of a new variant posing a threat to the rate of infection, concerns around a possible […]

Read More
22
Apr

Monthly Market Update – 03/2021

Monthly Market Update

March overview South Africa returned to lockdown level 1 on the first of March, an encouraging start to the month for lockdown fatigued citizens. However, the extremely slow pace of vaccine rollouts means the country is still highly vulnerable and at risk of a third wave. During its March meeting, the Reserve Bank’s Monetary Policy […]

Read More
22
Apr

Markte op Maandeinde – 03/2021

Monthly Market Update

Maart oorsig Suid-Afrika se terugkeer na grendelvlak 1 vroeg in Maart was bemoedigend vir burgers wat deur die verskeie inperkings vuisfoos gelaat is. Die uiters stadige tempo van entstof-toediening laat die land egter steeds baie kwesbaar en beteken die risiko van ’n derde golf. Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het tydens sy Maart-vergadering besluit om […]

Read More
23
Mar

Monthly Market Update – 02/2021

Monthly Market Update

February overview February started with trials that showed that the AstraZeneca vaccine could be less effective against the new coronavirus strain found in South Africa, causing a delay in the rollout of vaccines in the country. Around mid-month, after the Johnson & Johnson vaccine arrived, government was able to kick off its vaccination campaign. President […]

Read More
23
Mar

Markte op Maandeinde – 02/2021

Monthly Market Update

Februarie oorsig Februarie het begin met proewe wat getoon het dat die AstraZeneca-entstof minder effektief kan wees teen die koronavirusvariant wat in Suid-Afrika gevind is, en die verspreiding van entstowwe is aanvanklik vertraag. Nadat die Johnson & Johnson-entstof teen die middel van die maand gearriveer het, kon die regering egter sy inentingsveldtog afskop. President Cyril […]

Read More
26
Feb

Monthly Market Update – 01/2021

Monthly Market Update

January overview South Africa kicked off the new year with a full month of level 3 lockdown restrictions to manage a second surge of Covid-19 cases. By month end, South Africans were eagerly anticipating the arrival of the first batch of 1 million vaccines due to arrive in SA in early February. In its first […]

Read More
26
Feb

Markte op Maandeinde – 01/2021

Monthly Market Update

Januarie oorsig Suid-Afrika het die nuwe jaar afgeskop met ’n volle maand van vlak 3-inperkings om die tweede golf van Covid-19-gevalle te probeer bestuur. Teen die einde van die maand het Suid-Afrikaners gretig gewag vir die eerste besending van 1 miljoen Covid-19-entstowwe wat in Februarie in die land sou aankom. In sy eerste vergadering van […]

Read More