Monthly market update
View the latest Monthly Market Updates
February overview February was yet another eventful month for both local and global markets. South African assets have held up particularly well. The South African stock market was amongst only a few major global markets to end February in positive territory. On the 10th of February President Cyril Ramaphosa delivered the State of the Nation […]
Februarie oorsig Februarie was nog ’n gebeurtenisvolle maand vir beide plaaslike en globale markte. Suid-Afrikaanse bates het besonder goed gehou. Die Suid-Afrikaanse aandelemark was onder slegs ’n paar groot globale markte wat Februarie in positiewe gebied geëindig het. Op die 10de Februarie het president Cyril Ramaphosa die staatsrede (SONA) gelewer. Die president het ook die […]
Januarie oorsig Januarie was ’n gebeurtenisvolle-, en in baie opsigte, ’n ontstellende, begin van die jaar. Suid-Afrikaanse aandele het egter die wêreldwye dalende tendens ontsnap en die eerste maand van 2022 op ’n positiewe noot afgesluit. Sasol was die toppresteerder en het met 33% vir die tydperk gestyg, op die rug van verhogings in energiepryse. […]
January overview January was an eventful, and in many ways unnerving, start to the year. South African equities, however, bucked the global trend and ended the first month of 2022 on a positive note. Sasol was the top performer, increasing a whopping 33% for the period as it benefitted from the spike in energy prices. […]
December overview The local market ended 2021 strongly as concerns around the Omicron COVID-19 variant receded. Based on Google mobility trackers, the fourth wave did not seem to adversely impact mobility over the holiday period. This bodes well for a recovery in real GDP during the fourth quarter of 2021 from a notable Q3 contraction. […]
Desember oorsig Die plaaslike mark het 2021 sterk geëindig namate kommer oor die Omicron COVID-19-variant afgeneem het. Volgens Google-mobiliteitspoorders, blyk dit dat die vierde golf nie mense se bewegings oor die vakansietyd nadelig beïnvloed nie. Dit voorspel goeie dinge vir ’n herstel in reële BBP gedurende die vierde kwartaal van 2021 vanaf ’n beduidend inkrimping […]
November oorsig Suid-Afrika het ‘n bedrywige November afgeskop met sy sesde munisipale verkiesing. Die uitslae het baie verrassings opgelewer toe die ANC-stem tot ‘n rekordlaagtepunt gedaal het. Net 46% van die geregistreerde kiesers het gestem, en vir die eerste keer het steun vir die ANC tot onder 50% gedaal. Enoch Godongwana, minister van finansies, het […]
November overview South Africa kicked off an eventful November with its sixth municipal elections. The results delivered many surprises as the ANC vote dropped to record lows. Just 46% of registered voters turned out to vote, and for the first time, support for the ANC dropped below 50%. Finance Minister Enoch Godongwana presented his first […]