Markte op Maandeinde – 12/2021
Desember oorsig Die plaaslike mark het 2021 sterk geëindig namate kommer oor die Omicron COVID-19-variant afgeneem het. Volgens Google-mobiliteitspoorders, blyk dit dat die vierde golf nie mense se bewegings oor die vakansietyd nadelig beïnvloed nie. Dit voorspel goeie dinge vir ’n herstel in reële BBP gedurende die vierde kwartaal van 2021 vanaf ’n beduidend inkrimping […]